Laerskool Swartland hou LOS Marathon

Die personeel van Laerskool Swartland wil graag elke ouer bedank wat ‘n bydrae gemaak het tot die los-marathon.   Dankie vir u mooi gesindheid teenoor ons skool en dat u ook die leuse van ons skool, ONS DIEN, uitleef.

Thank you for your support and your positive attitude towards our school.