Gerhard Strydom van Hoërskool Velddrif aan die Weskus, het ‘n 4de plek behaal in die 5km stap by die SA Atletiekkampioenskappe met n tyd van 26:23min.

Baie geluk, Gerhard! Wel gedaan!